Dr. Frans J. Cronjé

 

  MBChB  (UP), MSc

 Duke University - Spirituality & Health Research Program

 Co-founder Pneumapsychosomatology

 Principal Investigator - Physical, Mental & Spiritual Health Study (PHYMSH)

 

GEESTELIKE WORTELS VAN SIEKTE

Die Bybel sê dat sonde siekte veroorsaak. Wetenskap sê dis stres, besoedeling, lewensstyl, voedsel, organismes en virusse. Is die twee uitgangspunte vereenselwigbaar? Het die Bybel nog iets te se oor gesondheid? Kyk na Dr Frans Cronje se aanbieding oor Geestelike Wortels van siekte.

 

Dr Frans Cronje is 'n mediese dokter, verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch, wat hom bemoei om die Here se waarhede oor lewe in oorvloed aan mense oor te dra.

 

Die 60 minuut aanbieding is op 19 Februarie 2012 te Lewende Wingerd in Welgemoed aangebied.

 

Kliek op die rooi pyltjie om te luister.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Kliek hier om die klankbaan na jou rekenaar af te laai

 

of

 

Kliek hier onder vir die video weergawe wat in 8 dele verdeel is: